Skool- en Kultuurverenigings

Leerders kan aan ‘n wye verskeidenheid skool- en kultuurverenigings aansluit wat regdeur die jaar geskied word.

Noodhulp:

Onderleiding van: Mev. Schoeman en Mnr. Korf

Daar word aan leerders die geleentheid gebied om aan noodhulp kursusse deel te neem en sodoende te help langsaan die sportveld indien enige beserings sou plaasvind.

Vlak 1 tot 3 noodhulp kursusse word elke jaar deur St John Ambulansdiens aangebied. Diegene wat die kursus voltooi, kan as noodhulp dienste by sportgeleenthede dien.

Behalwe om waardevolle lewensvaardighede te bekom, kan noodhulp gebruik word as ‘n vaardigheid (met 6 – 8 uur diens) vir diensure by voltooiing vir die President’s Award toekennings.

President’s Award:

President’s Award is ‘n jeugbemagtigingsprogram wat gemodelleer is deur Die Hertog van Edinburgh Toekenning waar deelnemers betrokke raak by ‘n verskeidenheid van aktiwiteite wat selfontwikkeling bevorder.

Daar is drie verskillende vlakke: Brons, Silwer en Goud, elke vlak vereis progressiewe en toenemende take om te voltooi. Vir elke toekenning, moet deelnemers die vereistes in vier afdelings voltooi, naamlik: diens; ekspedisies; vaardighede, belangstelling en fisiese ontspanning.

Vir die Goue Toekenning, moet deelnemers ‘n residensiële projek met 4 nagte weg van die huis af voltooi.

Rotary Rotaract Klub: